Anabel Viljoen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Midstream Estate in Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Midstream College in Midstream Estate
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my rok was om iets anders as die gewone te doen en my persoonlikheid weerspieël. Ek hou van gemaklik wees en my rok moes elegant en uniek wees.
Die koningsblou kleur, sagte vloeiende lae valle en fyn borduurwerk skep die perfekte kombinasie.
