Amya de Wet

Amya de Wet Amya de Wet Amya de Wet

Ouderdom

18

Tuisdorp

Hartbeespoort

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Brits

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok is ’n sprokiesprinses se droomrok. Ek wou hê my rok moet uniek, tydloos en besonders wees, maar steeds my persoonlikheid weerspieël. Vir my is dit nie net ’n rok nie, maar ’n droom wat waar word.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media