Amy Sims

Hoërskool Kanonkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou stylvol en elegant voel, daarom het ek 'n klassieke rok gesoek met 'n skoon silhoeët. Hierdie vlyende vormpassende rok met 'n bietjie vintage inspirasie van die 1960's era, het my soos 'n ster laat voel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Kanonkop

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my groen rok weerspieël my persoonlikheid deur my liefde vir die natuur. Die kleur het 'n betekenis vir my van vrede, hoop en geluk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur en unieke krale en borduurwerk aan die bokant van die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media