Amy Kriel

Leeuwenhof Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is ontwerp deur Carien Couture. Die materiaal is vreeslik besonders en die detail op die rok was uitstaande.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Leeuwenhof Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd iets meer "vintage" gedra het - iets besonders wat niemand anders sal dra nie met baie detail op. Die rok was spesiaal ontwerp en die materiaal en ontwerp het baie goed bymekaar gepas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rug en die blomme oor die een skouer was uitsonderlik. Die materiaal was so besonders.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media