Amoré Langeveldt
Ouderdom
18
Tuisdorp
Windhoek, Namibië
Skool en dorp/stad van skool
Windhoek Gymnasium, Windhoek, Namibië
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die diep pers kleur simboliseer elegansie, selfvertroue en vroulikheid.
Vir my is hierdie pragtige rok meer as net 'n mooi uitrusting - dit is die uitlewing van my liefde vir pers, my persoonlikheid en 'n droom wat vir een spesiale aand waar geword het.
