Amoray Weyers

Oranje Meisieskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die rok gekies uit die ontwerpe van vele verskillende rokke. Ek het n rok gesoek wat by my sou pas, en elegant sou laat lyk. Die rok was sag en pragtig, my droomrok!!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Oranje Meisieskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou uniek lyk. Die meeste meisies het blou of groen rokke verkies, maar ek het vir rooi gegaan omdat ek gevoel het dit pas die meeste by my persoonlikheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die voorkant van my rok was my gunsteling. Dit het my soos n prinses laat voel!!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media