Amoné Naudé

Montana Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is 'n swart en charcoal kleur, 'n slit aan die regter kant met 'n korset. Ek het die rok op Pinterest gesien en dadelik verlief geraak en geweet hy is vir my

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Montana Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

'n matriekafskeid rok is iets waarvoor 'n meisie lank oor al droom. En my rok se insperasie was om uit te staan veral as 'n meisie wat meeste van haar lewe in die agtergrond geleef het

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die manier hoe alles van die rok saam vloei. Veral hoe die korset gedeelte my middel kon af wys

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media