Amé van Breda

Hoërskool Centurion

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok het 'n geborduurde korset blom-bo stuk. Hy is agter oop met organza oprygsels. Die onderstuk is sagte satyn met 'n organza bolaag wat die rok elegant en vloeiend maak. Hy het ook 'n slit vir bietjie been wys!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Centurion

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou 'n rok gehad het wat beweeglik en gemaklik is en my nie soos 'n opgestopte worsie laat voel het nie! Ek het gevoel die oop rug het hom soveel karakter gegee. En natuurlik in my gunsteling kleur, GROEN! Ek het soos Tinkerbell gevoel!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was beslis die hele bostuk van my rok: die opryg rug en blom-bo stuk!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media