Amè Schlebusch

Hoërskool Vryburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hoe rooier hoe mooier... rooi was vandat ek kan onthou die keuse vir my matriekafskeid rok. Dit is a sterk kleur en maak 'n blywende indruk. Die ontwerperkeuse het ek oorgelaat aan Ernst Shutz, en weereens is sy eindproduk my stylvolle oomblik op die rooi tapyt!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Vryburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Tydloos.... Ek wil graag oor 10 jaar na my fotos kyk en nogsteeds voel soos ek gevoel het tydens die matriekafskeid, stylvol en elegant. Wyse woorde van my ma: Die rok dra jou nie.... JY dra die rok!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok. Geen oordadige detail nie, snit was perfek en die gemak daarvan, ek kon die hele aand geniet sonder om ongemaklik te voel in die rok.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media