Amé Loubser

Hoërskool Punt Mosselbaai

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Het 'n prentjie op Pinterest gesien toe ek in graad 6 was waarop ek verlief was.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

22 September 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Groen is my gunsteling kleur en ek het almal verras met die keuse van 'n twee stuk en 'n wye romp.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Hoe die rompie lyk wanneer ek in die rondte draai.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-22

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media