Amber Jonker

Hoërskool Kempton Park

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Izelle Otto wat my rok ontwerp het wou bietjie vryheid hê om 'n rok te ontwerp wat sy dink pas by my persoonlikheid...en sy het my asem weggeslaan

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Kempton Park

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ons skool se tema was Griekse Opskop, so ons het probeer by die MX afskeid se tema hou

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief my sleep...dit was verseker my droom rok

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media