Amandré Vermaak

Hoërskool Florida

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die kleur keuse was vir my besonderlik belangrik omdat daar betekenis agter die woord "lig blou" is . Die blou verteenwoordig die lig in die hemel en so kon ek n stukkie van my ouma by my dra. Die rug se detail speel ook n rol dit verteenwoordig die "tree of life" wat beteken dat jy as n vrou wys sal wees vir jou dae voorentoe .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is geinspireerd deur Miss Universe 2018 Catriona grey se finale rok van daai dag af het ek geweet my ontwerp gaan so lyk vir my Matriekatskeid en ek was maar met 13 jaar oud.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek dink nie daar is n gunsteling deel nie , want die hele rok het my uitgebeeld , maar ek sou beslis se die rug se detail en die kleur het beslis laat ek n “statement” maak toe ek van die rooi tapyt uitstap die rok het geskreuu daai is so Amandré !

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media