Alzane van Schalkwyk

Oos rand akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Deksels!

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Geen idee - dit was net als wat ek nog nooit sou kies maar ek was dadelik versot op die rok!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur is sag en liefdevol soos wat my ouma is! Die styl is elegant en vroulik soos my ma! Die blink is soos my boetie se liefde wat altyd oor my skyn en… Die perels so kosbaar soos my pa!

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media