Alyssa Muir
Hoerskool Noordheuwel
Ouderdom
18
Skool
Hoerskool Noordheuwel
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Die rok is ontwerp en gemaak deur my Ouma Geroline Van Der Westhuizen. Die kleur was gekies om die blou van my oe te pas en die illustrasie van ‘n somersdag by my gunsteling vakansie plek, Mossel Baai.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Om vir Elsa van Frozen aan die lewe te bring asook die osean en wolke te wys.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die sleep van die rok
Datum van matriekafskeid
2025-10-03