Altha vand den Bosch
Privaat
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Tutors and Exam center
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het die rok die oggend van die matriek afskeid vir die eerste keer aangepas en dit die aand gedra.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Hoe gemaklik ek daarin kon dans.
Datum van matriekafskeid?
2025-09-23