Altha vand den Bosch

Privaat

Ouderdom

17

Skool

Privaat

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Die halternek is altyd my nr 1 keuse. Die rok weerspieël my persoonlikheid perfek

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het die rok die oggend van die matriek afskeid vir die eerste keer aangepas en dit die aand gedra.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Hoe gemaklik ek daarin kon dans.

Datum van matriekafskeid

2025-09-23

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media