Alouise Vosloo
Hoërskool Framesby
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Pandemonium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag 'n elegante tydlose rok hê wat gemaklik pas. Die dieprooi kleur pas by my gelaat en die kralewerk op die bo-stuk het daar die ekstra swier gegee. Kelly Mae Bespoke het die prentjie in my kop baie mooi bymekaar laat kom.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag mooi voel en die aand saam met my metgesel en vriendinne geniet. Dit was 'n heerlike aand om ons skoolloopbaan saam te vier en af te sluit.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-11