Alke Lombard

Hoërskool Paarl Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se kleur is swart en goud My rok is 2 aparte rokke in een n kort swart rok met swaar goue kralewerk ,V neklyn en oop skouer . Die 2 de deel van my rok is n elegante goudkleurige eenkant langmou rok wat oor die swart deel pas met n lang skuins slit

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Paarl Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets kies wat my persoonlikheid uitbeeld en my goeie eienskappe beklemtoon. Gemaklik tog modieus Unieke ontwerp /Statement piece Hierdie ontwerp het my aandag getrek omdat dit tog multi funksioneel is en kan as 2 aparte rokke gebruik word in die toekoms .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kralewerk wat op my swart kort rokkie was. Die feit dat dit n multi funksionele ontwerp is en dat die goud en swart mooi met my blas vel gekomplimenteer het

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media