Alisa Schreuder

Hoërskool Nico Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die plaasmeisie binne my het so mooi en spesiaal gevoel. Vir die koue Junie weer wou ek 'n lang rok met moue hê. Die blou Dutchess satyn het my hart gesteel, en die sagte shiffon moue, oop rug met die knoopies het die prentjie perfek afgerond. Ek wou gemaklik wees in my rok. Ek is glad nie 'n "frilletjies en valletjies" meisie nie, ek het my vellies gedra. Ek was ook mal oor die rok se sakke, want waar anders bêre jy jou lipstiffie en selfoon as jy die aand wil geniet?

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Nico Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die natuur was my insperasie gewees omdat ek so lief is vir dit en die voorreg het om in 'n area groot te word wat so 'n verskeidenheid plantspesies het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sakke.

Datum van matriekafskeid?

2023-06-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media