Alicia Malherbe

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is skakerings van oseaan blou met verskeie feer patrone. Die boonste gedeelte van my rok was ‘n korset met bandjies en ‘n hart vormige bokant. My rok het bestaan uit verskillende lae netting dat die onderkant nie deursigtig is nie. My rok het ‘n slit aan die regtekant vir beweeglikheid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Helpmekaar Kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was die tipe gevoel wat die rok aan my moes oordra. Ek wou in ‘n rok staan waarin ek soos ‘n prinses voel sonder om ongemaklik te wees en wat my persoonlikheid weerspieël. Dit rok het my liefde vir die see deur blou skakerings voorgestel en die liefde vir die natuur. Met elke tree het dit vir my gevoel asof die rok lewe.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is mal oor die vere patroon en hoe die rok my laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media