Alexja Coetzee

Eunice High School Bloemfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het geweet wat die kleur van my rok moet wees, en met dit is ek na my ontwerper en die proses van hoe dit moet lyk het daar begin. Dit was 'n ongelooflike ervaring om saam te werk aan idees en week na week te sien hoe my droomrok van 'n potlood skets na ongebleikte linne en toe materiaal verander.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Eunice High School Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is 'n plaasmeisie wat kaalvoet en in kortbroeke lewe, so die was my geleentheid om soos 'n prinses te lyk en voel, maar eenvoud was vir my steeds baie belangrik, die rok moes EK wees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele proses was 'n onbeskryflike ervaring gewees, maar my hoogtepunt was my finale aantrek saam met my designer, met my make-up en hare perfek gedoen, toe hy die laaste knopie vir my vasmaak en ek myself in die spieel sien. Jy is beeldskoon pop ... het my Ma gesê

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media