Alethea Visser
Transvalia Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
My gunsteling Afrikaanse woord is ‘drome’. Dit herinner my daaraan dat niks te groot is om te bereik nie. Drome hou jou hoop lewendig, gee rigting aan jou toekoms, en motiveer jou om aan te hou Glo.
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets dra wat selfvertroue en krag uitstraal, ’n rok wat opvallend is, maar steeds stylvol en elegant bly.
My inspirasie was ’n kombinasie van moderne rooitapyt en ’n tikkie gewaagde styl. Ek wou hê die rok moes uitstaan en my persoonlikheid weerspieël.
Die rooi wat ek gekies het simboliseer passie en selfvertroue, dit herinner my daaraan om altyd met trots en energie in die lewe in te stap.
My Rok is geïnspireer deur selfvertroue, styl en ’n bietjie vuur
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My rok verteenwoordig vir my selfvertroue en vroulikheid. Dit herinner my daaraan dat ek sterk en uniek is – dat ek mag uitstaan sonder om verskoning te vra daarvoor.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03