Aldoné Kok

Helpmekaar Kollege

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok se kralewerkmateriaal is hoofsaaklik skakerings van pers met roosgoud en pienk aksente. Die lang, noupassende rok het een dramatiese skouer wat aansluiting vind by die sleep aan die agterkant.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Helpmekaar Kollege

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het aanvanklik geen idee gehad wat ek wou hê nie. Ek wou n rok hê wat ek steeds kan waardeer as ek oor tien jaar daarop terugkyk. Stylvol, elegant. Die ontwerper, Anel Botha het my visie raakgesien en die rok ontwerp en ek het onmiddelik daarvan gehou. Die kleur het in my opinie die ontwerp van die rok goed gekomplimenteer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die sleep wat ek kon afhaal toe die onthaal begin. Dit het die aand baie gemakliker gemaak en dit het nog n dimensie by my rok gevoeg.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media