Albertha Marais

Albertha Marais Albertha Marais Albertha Marais

Ouderdom

18

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Sentraal Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie vir my matriekafskeidrok is afkomstig van my lang liefde vir die kleur blou. My bekende sê-ding as n jong meisie was altyd:”Ek hou BAIE van blou” en ek het volhard met daardie besluit. Ek is ook n baie eenvoudige mens wat hou van gemak, dus was dit vir my baie belangrik om gemaklik in my rok te voel.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media