Adelene Hoogendyk

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is geïnspireerd deur 2 verskillende rokke wat vir my uitgestaan het, toe ek die foto aan stuur vir my ontwerper, Heleen Bredenhann, was daar so baie vrae wat nog gevra moes word. Sy het my baie gehelp met klein details soos hoe die rug moes lyk en sy het klein goed ingesit wat sy gedink het sou pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het vir maande gesoek na n ontwerp wat ek van hou, maar nie een het vir my gepas nie. Toe sien ek die bokant van my rok op n model op instagram en het besluit om my eie rok te ontwerp.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rug van die rok

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media