Ada Mari Lemcke
Windhoek Afrikaanse Privaatskool
Tuisdorp
Windhoek
Skool
Windhoek Afrikaanse Privaatskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Snow White projects
Adeline
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets dra wat my elegant laat voel, uniek en Sterk En ook nooit uit styl sal gaan.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Ek hoef nie bang te wees om anders te wees dis my kleur van selfvertroue en moed.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om te Sien hoe ver ek gekom het, dis meer as net n aand dis n viering van al die Jare se harde werk en herinneringe.
Planne vir na matriek
Ek het gekies om radiografie te studeer omdat ek glo in die belangrikheid van vroeë diagnose en omdat ek graag met pasiënte wil werk op ’n manier wat wetenskap en sorg kombineer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Opoffer Lol
Datum van matriekafskeid
2025-10-10