Abigail White

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het die moue vir n bietjie drama by gesit as n na gedagte, met valle wat skitter in die lig.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou iets anders gehad het wat ek nog nie gesien het nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel sal definitief my rok se moue wees

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media