Abigail Walkishaw

Imaq Homeschooling

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het op Tik Tok , 'n soort gelyke uitleg van die rok gesien. Ek het dadelik verlief geraak op die onder deel se valle-wat basies my dadelik aan 'n kolwyntjie laat dink het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Impaq

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Hermione Granger , die Harry Potter karakter wat vertok word deur Emma Watson , se pienk rok wat sy gedra het in die Harry Potter and the Goblet of Fire by die Yule Ball.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die onder deel , die lae valle.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media