ABIGAIL WALKINSHAW

Impaq Homeschooling

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Was nog altyd my begeerte om in 'n swart rok te gaan. Ontwerper is Adriaan Van Dyk van AVD COUTURE in Montana pretoria

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Pretoria noord

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Adriaan het my eie matriek afskeids rok gemaak vir my skool. Toe vra 'n baie goeie vriend my om hom na syne te vergesel na die date hom 'n week voor die afskeid gedrop het. Ek en hy en sy ma is toe terug na Adriaan want ek wou graag Matthew se dag spesiaal maak en nie weer my eie rok dra nie. Ek en sy ma het na 'n paar ontwerpe gekyk, maar toe hy my in die swart rok sien sy gesig het als gese en die rok het van die begin soos 'n handskoen gepas

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Boonste borduur werk, ek het soos 'n prinses gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media