Chloë Davis
Ouderdom
18
Tuisdorp
Despatch
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Despatch Despatch
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het van die begin af geweet dat ek 'n ligte blou kleur (powder blue) rok wil hê en toe ek die materiaal sien het ek net geweet dit is wat ek wil hê. Die inspirasie vir my matriekafskeidrok was die blou lug en die oseaan op 'n sonskyn dag. Dit skep 'n gevoel van rustigheid, selfversekerdheid, vertroue en 'n opgewondenheid oor toekomsdrome.
