Martinique Grobler
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bethlehem
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Witteberg in Bethlehem
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was die turkooiseblou en die valle onder wat my soos ń prinses laat voel het.
