Danica Meinhardt

Danica Meinhardt Danica Meinhardt Danica Meinhardt

Ouderdom

18

Tuisdorp

Midstream

Skool en dorp/stad van skool

Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria (AHMP) / Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het spesiale Swarovski juwele vir my 18de verjaarsdag gekry wat ek graag saam met my rok wou dra. Die juwele lyk soos ‘n skitterende sneeuvlokkkie/blom en dit was my inspirasie vir die materiaal. Ek wou ‘n elegante maar stylvolle rok hê wat my op die aand spesiaal laat voel. Met my laaste passing het ek dadelik geweet hierdie rok is vir my gemaak en elke keer as ek dit aantrek kan ek nie ophou glimlag nie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media