Tanicke van zrhyn
Ouderdom
19
Tuisdorp
Sinoville
Skool en dorp/stad van skool
Montana Hoerskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Dit kom uit die idee van n tydlose elegansie,vroulikheid en self vertroue
Ek wou n rok skep wat nie net mooi is nie maar ook uniek is wat my persoonlikheid weer speel. Elke detail is met sorg gekies,om n gevoel van grasie,glans en verfynheid uit te beeld. Vir my gaan dit nie net oor n rok nie, maar oor die skep van n onvergeetlike oomblik en n herhindering wat altyd gekoester sal word.
