Carmia Visagie
Ouderdom
18
Tuisdorp
Ladybrand
Skool en dorp/stad van skool
Ladybrand Hoërskool, Ladybrand
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om soos n 'medieval princess' te voel. Met n groot rok wat n cape agter op het. Dit was al vir baie lank n droom.
