Ghita Hüsselmann
Ouderdom
18
Tuisdorp
Paarl
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Gimnasium Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie vir my rok het begin by `n sagte,elegante Airforce-Blou (cornflower Blue) kleur.Ek wou iets tydloos,modern en uniek hê - met `n mooi balans tussen eenvoud en glans.Elke detail is beplan om my persoonlikheid te weerspieël.
Die vloeiende blaarpatrone gee `n unieke karakter aan die rok.Die vloeiende blare simboliseer groei en `n nuwe begin.
My grimering was baie natuurlike en los hare met sagte krulle het my voorkoms afgerond.
Alles saam het `n sagte,elegante en tydlose voorkoms geskep wat perfek by my persoonlikheid pas.
