Mégan van Rooy

Mégan van Rooy Mégan van Rooy Mégan van Rooy

Ouderdom

18

Tuisdorp

Oudtshoorn

Skool en dorp/stad van skool

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was elegante, tydlose ontwerpe wat eenvoud en ekstravagansie op 'n unieke manier kombineer. Ek wou hê my rok moes opmerklik wees sonder om my persoonlikheid te oorskadu. Die eindresultaat moes elegansie, selfvertroue en ekstravangansie uitbeeld, 'n rok waarin mense nie net die ontwerp sien nie, maar ook vir MY daarin herken.

Ek glo dat ware elegansie nie noodwendig in glinster en blink versierings lê nie, maar eerder in eenvoud, selfvertroue en die manier waarop 'n mens iets dra. Ek wou hê my persoonlikheid, selfvertroue en die manier waarop ek die rok dra, moes die skynwerk doen.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media