Elandri Hietbrink

Elandri Hietbrink Elandri Hietbrink Elandri Hietbrink

Ouderdom

18

Tuisdorp

Lydenburg

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Lydenburg , Lydenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om iets te dra wat nie net mooi is nie maar wat ook n dieper betekenis het.
en die eerste kleur waaraan ek gedink het is blou my gunstelling , die kleur laat my dink aan vrede, rustigheid, die see wat een groot deel van my lewe gesteel het en die hemel waarna ek altyd sal voor opkyk.
toe ek die rok sien het ek alles gesien wat ek soek nie net n rok nie maar ek is nie n skrywer of kreatiewe persoon nie maar toe ek dit sien het die valle my net laat dink aan die groot liefde wat ek het vir die Here, see ,my familie,my vriende,die wonderlike natuur om my , die diere in die wereld en nog baie ander.
Ek wou n elegante rok met die betekenis van my hart dra

En weereens wil ek my ouma dank wat my droom kon nakom en my alles en nog meer kon gegee het ek het pragtig gevoel en myself gevoel. Ek sal dit verewig aan ouma te danke wees.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media