Lianie Lubbe
Ouderdom
18
Tuisdorp
Vereeniging
Skool en dorp/stad van skool
Overvaal Hoërskool,Vereeniging
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie agter my rok kom van die sagte, eerlike skoonheid van die natuur. Die ligte sage groen kleur simboliseer elegansie, terwyl die silwer detail en fyn kralewerk ’n mooi glans en sprokiesagtige karakter byvoeg. Ek wou ’n rok hê wat tydloos, uniek en vroulik is, met ’n sagte gevoel wat my persoonlikheid weerspieël.
