Reeze Zeuner

Reeze Zeuner Reeze Zeuner Reeze Zeuner

Ouderdom

18

Tuisdorp

Kempton Park

Skool en dorp/stad van skool

Die Hoërskool Menlopark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het nog altyd daarvan gedroom om vir een aand soos ’n Disney-prinses te lyk, en ek het gedink my matriekafskeid is die perfekte geleentheid daarvoor! Ek is nogal klein en fyn gebou, maar ek wou juis ’n groot, dramatiese rok hê. Ek was van die begin af mal oor die idee van rooi en goud, met baie blink detail en ’n lang sleep. Ek wou iets hê wat elegant is, maar steeds uitstaan en by my persoonlikheid pas. En toe ek uiteindelik my rok aantrek, het ek regtig soos ’n prinses gevoel!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media