Lu-Ann Visser
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
Bloemfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou anders wees as die res , ek wou myself wees , ek wou nie n rok laat maak wat net weer in my kas gaan hang en vergaan nie , daarom het ek besluit om n 2 piece te maak , sodat ek dit weer kan dra maar op verskillende maniere …
romp saam met wit hemp vir kerk en toppie saam n jean vir uitgaan !!
