Lira Andrews
Ouderdom
18
Tuisdorp
Paarl
Skool en dorp/stad van skool
Klein Nederburg Senior Sekondêre Skool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek was 2026 die hoofdogter by die skool, ek wou hê my persoonlikheid moes reflekteer word deur my rok. My sterk eienskap om nie rond te kyk na wie wat dra en doen nie maar my hart en siel te volg. By die huis noem almal my "Hoofmeisie" en ekt die meisie gedeelte gebruik om my jeugdelikheid en ouderdom te weerspieel deur wat ek dra. My toebehore was dramaties maar het goed by my algehele voorkoms gepas. My gremering was sag met n rooierige lip maar niks oorweldig nie. Net soos ek is...
