Hestie Britz
Ouderdom
Tuisdorp
Skool en dorp/stad van skool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Uit die Oog van die OntwerperAs modeontwerper was my visie om 'n rok te skep wat nie net elegant en sprokiesmooi is nie, maar ook prakties en veelsydig. Die sagte ysblou kleur, handversierde bostuk met sprankelende detail en romantiese lae tule skep 'n tydlose prinsesvoorkoms.Die korset-rug beklemtoon die figuur en verseker 'n pragtige pasvorm. Die besondere element van hierdie ontwerp is die transformasie van 'n dramatiese lang balrok na 'n kort, speelse partytjierok. Twee unieke voorkomste in een ontwerp.Vir my gaan modeontwerp oor meer as net 'n mooi rok. Dit gaan daaroor om elke meisie se persoonlikheid, styl en drome in 'n unieke skepping vas te vang. Hestie se droom was om op haar matriekafskeid soos 'n Feeprinses te lyk en Corine het hierdie droom verwesenlik.
