Mieke Schulenburg
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die ligblou kleur van die rok skep ’n sagte, elegante en romantiese voorkoms. Die eenvoudige silhouette, blink patrone en golwende detail gee die rok ’n unieke, sprokiesagtige gevoel. Ek was veral mal oor die groot, golwende romp. Ek voel my rok was elegant, opvallend en ‘n presiese uitbeelding van wie ek is.
