Xanthe Nagel
Ouderdom
18
Tuisdorp
Hartbeespoort
Skool en dorp/stad van skool
Mountain Cambridge School/Hartbeespoort
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nie met baie voorafgaande idees in gegaan nie maar my aanvanklike idee van 'n nou passende Sage-kleur rok het vinnig verander toe ek die eerste keer hierdie rok aangepas het.
Daar was geen twyfel nie.Hierdie rok was bedoel vir my.
Dit was 'n gemaklike, geen nonsens rok wat stil stil 'n "statement " gemaak het.
