Lienka Stevens

Lienka Stevens Lienka Stevens Lienka Stevens

Ouderdom

18

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool en dorp/stad van skool

Eunice High School, Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Helder, vrolik, liefde en lag! Ek het geel gekies, want dit sê so mooi wie ek is. Ek is ‘n ekstrowert en hou daarvan om anders te wees.

Die handgeborduurde pêrels en krale bostuk herinner my om klein details in die lewe raak te sien en om te onthou dat elke dag kosbaar is.

Die sleep simboliseer vir my sagtheid en “go with the flow”.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media