Rachelle Coetzee

Rachelle Coetzee Rachelle Coetzee Rachelle Coetzee

Ouderdom

18/

Tuisdorp

Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Garsfontein Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was opsoek na n kleur en snit wat my kenmerke kon beklemtoon. Ek het begin soek met geen idee van styl of vorm van my rok nie. Met elke rok aanpassing en aanlyn soeke het ek stadig maar seker meer en meer na my rok to gekom. Dit het begin met die donker pers wat my vel en gelaatstrekke gepas het. Ek het n prentjie gekry in my kop en vir Chat-gpt gevra om dit te realliseer. Van daardie prent af het ek bygesit, weggevat en verander. Ek het my rok tot op die laaste mootnlike tyd gebou en geevalueer totdat dit ek was.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media