Jané Coetzee

Jané Coetzee Jané Coetzee Jané Coetzee

Ouderdom

18

Tuisdorp

Kimberley

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Kalahari Kuruman

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het eintlik geen vaste inspirasie gehad nie- Ek het net geweet ek soek iets elegant en modern en iets wat sal uitstaan onder die res. Ek het die styl al lank in gedagte gehad maar glad nie geweet vir watse kleur ek wil vat nie.Ek het die satyn lap toevallig in die materiaalwinkel gesien en toe het ek besluit dit is die kleur wat ek wil he want dit pas perfek saam my velkleur en my haarkleur en ook dat dit n kleur is wat nie sommer bekend is nie. Die blomme insetsels was n "last minute" besluit by my 2de laaste aanpas want toe ek dit in persoon sien toe laat dink die verskillende kleure my aan een van my gunsteling goed, n mooi sonsak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media