MIENKE SWART

MIENKE SWART MIENKE SWART MIENKE SWART

Ouderdom

18

Tuisdorp

POTCHEFSTROOM

Skool en dorp/stad van skool

POTCHEFSTROOM GIMNASIUM

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het baie lank ronggekyk na ook ander rokke en met verskillende idees rondgespeel en dit toe
met Jose bespreek.. Ek wou van die begin af 'n lae en oop rug gedoen het en definitief met 'n slit in. Ook blou, dit
is maar net een van die kleure wat my gelaatskleur komplimenteer. Ek wou baie graag my lang bene ook efens wys en omdat ek baie modelwerk doen hou ek daarvan en weet ek ook hoe om dit te gebruik om op my beste te lyk… Ek maak ook altyd baie seker dat niks uitsteek nie omdat dit goedkoop lyk en mens in 'n verleentheid kan laat beland.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media