Hannelo Viljoen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bonnievale
Skool en dorp/stad van skool
Hoerskool Swellendam
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het rooi gekies omdat dit nog altyd 'n kleur was waarin ek selfversekerd voel. Ek hou baie van die kleur en het nog altyd gevoel dat dit goed by my pas. My suster het verskillende elemente van rokke waarvan ek hou, saamgevoeg om 'n unieke ontwerp te skep wat by my persoonlike styl pas.
