Anéll Shepherd

Anéll Shepherd Anéll Shepherd Anéll Shepherd

Ouderdom

18

Tuisdorp

Heidelberg

Skool en dorp/stad van skool

Hoër Volkskool Heidelberg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit is altyd n uitdaging om iets op sosiale media te vind waarvan jy regtig hou. Daar is ontelbare style, kleure en aspekte wat uniek is maar daar was nie werklik iets waarvan ek gehou het nie. Dit is juis waarom ek, my ma en die ontwerper koppe bymekaar gesit het en iets ontwerp het wat amper onwerklik voel. My inspirasie agter die rok was eintlik 'n hele reeks idees wat net saam gevoeg is op die tydlose prentjie te skep.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media